Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Waterwise 2499
EDUCATION  | Published: 16 February 2013

Wise .... Wiser .... WaterWise!

WaterWise se kleurvolle plakate sal definitief 'n spesiale plek kry in elke klaskamer van Northridge Primere skool. ... met trots geborg deur Transnet National Ports Authority.Slim .... Slimmer ... WaterWise!Oppad na Northridge Primere Skool, ry ek verby 'n plaasdam ...

A Lwazi waterwise 01951
EDUCATION  | Published: 14 February 2013

WaterWise visits Ekudonseni Primary in Empangeni:

Ekudonseni Primary School, in Empangeni.Eshowe based WaterWise Instructor Lwazi Fihlela visited Ekudonseni Primary School, in Empangeni where he spent the day teaching the children in their class rooms about water safety.A total of 430 leaners were taught. As Ekudonseni ...

Annie waterwise 0188
EDUCATION  | Published: 9 February 2013

WATERWISE VISITS SCHOOLS ON THE MOOI RIVER:

Annie Waterhouse, a volunteer teacher for the WaterWise Academy, took our life saving water safety lesson to two rural schools on the banks of the Mooi river, KZN. This is her story.VRYSTAAT FARM SCHOOL and KWA-CUBELA are on opposite sides ...

E Water Wise La Plaisante Primer 2180
EDUCATION  | Published: 4 February 2013

Kinders is net kinders ....

Tripple H is seker die naam van rofstoeiers? WaterWise Hero's gebruik HHH om mense se lewens te red: H - Hazzards; H - Hallo; H Help!!!! Sethu Rasmeni oefen op die CPR-pop, terwyl die graad 5 en 6 leerders ...

Laastedrif 2067
EDUCATION  | Published: 24 January 2013

Kinders is gek oor WaterWise!!

Dit is Januarie 2013; die skole het so pas heropen na 'n lui-lekker somer-vakansie, waar elke kind seker een of ander tyd in die water baljaar het!Kinders is gek oor water. WaterWise Academy leer kinders van kleins af om respek ...

Waterwise 00050
EDUCATION  | Published: 27 December 2012

Port Elizabeth WaterWise:

Port Elizabeth WaterWise educator, Marcus Oshry, has been teaching children to be WaterWise in conjunction with an initiative with SwimSA and TNPA at St. George's Strand in Port Elizabeth.SwimSA has been teaching the children how to swim safely in the ...

Waterwise1798
EDUCATION  | Published: 14 December 2012

KINDERS GENIET VAKANSIEPROGRAM:

Plaaskinders speel gedurende die vakansietye gereeld naby damme, riviere en kanale. Soos die afgelope paar dae, raak dit ontsettend warm in die Boland en kinders soek na die water vir lafenis. Die meeste ouers werk gedurende die seisoentyd, en kinders ...

A waterwise 1776
EDUCATION  | Published: 11 December 2012

WaterWise bied vakansieprogram aan:

'n Groepie kinders van Bonaventure naby Wolsely geniet die aanbieding wat sommer buite, onder die bome gehou is.Saam met Paul Maarman van Departement Maatskaplike Dienste op Worcester, is WaterWise besig om werkwinkels vir kinders op plase aan te bied ...

E waterwise 1668
EDUCATION  | Published: 5 December 2012

Koue Bokkeveld Opleidingsentrum vat hande met WaterWise:

Eoudia Erasmus raporteer: WaterWise het vroeer die jaar 'n werkswinkel by Boplaas Primere skool aangebied, maar aangesien die Opleidingsentrum in die Koue Bokkeveld 'n aanbieding aangevra het, het ek dadelik ingestem om weer die skool te besoek. Die kinders het ...

Drowning clipping
EDUCATION  | Published: 3 December 2012

Verdrinking laat leerders verslae:

Verdrinking laat leerders verslae rapporteer Eoudia Erasmus, WaterWise Ceres :'n Leerling van Rawsonville Primere skool het verdrink, nadat hy en 'n paar vriende in 'n dam gespeel het. Toe ek na die tyd met leerders van skool gesels, kon ek ...

News & Stories Categories