Dink eers voor jy doen .... en verander 'PANIC' na 'n 'PLAN''n Besoek aan Botha's Halte Primere skool, moes 'n week uitgestel word a.g.v. ander skoolverpligtinge en 'n besige skool program. Gelukkig kon daar hierdie week tyd ingeruim word vir WaterWise. 'Dit is belangrike inligting wat regtig nodig is vir alle kinders', het juffrou Anthony, 'n leerkrag van die skool genoem. 'Ons kinders gaan swem gereeld in die damme.'Van die belangrike inligting wat almal altyd moet onthou is, dat jy slegs jou maat kan help as jy self veilig is.Moenie sommer in die water spring as jy 'n reddingsgordel na hom kan gooi of hom met 'n hemp of stok kan bykom nie. Dit is enkele reels wat WaterWise Akademy vir kinders leer. Onthou, 'n kind het nie diep water nodig om te verdrink nie. Hy kan in water van enkele sentimeters verdrink, daarom mag 'n kind nooit alleen gelaat word nie. Om al hierdie reels makliker te onthou, memoriseer die kinders die PLAN, en sodoende weet hulle hoe om 'panic' gou-gou in PLAN te verander!WaterWise is met trots geborg deur TNPA.
Breerivier Jeehano Pieterse demonstreer hoe hy vir Daverin Jantjies met 'n hemp uit die water sal trek.
Two spear-fishermen found safe after search:
Read MoreFour nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...
A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...
Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...