Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
WaterWise Academy het werkswinkels vir laerskoolleerders van Hoerskool Tulbagh aangebied. 'Vandag is die afskop van die eerste langnaweek; paasnaweek is om die draai en dan ook die vakansie. Kinders is tog so lief vir die water! Ons is dankbaar vir WaterWise se aanbieding', het een van die onderwyseresse genoem.Vir die kleiner kinders is o.a.spelenderwys geleer om iemand uit die water te red, sonder dat jyself in die gevaar verkeer. 'n Lee bottel met tou of 'n stok kan handig te pas kom. Vir die groter kinders is 'Hands only CPR' geleer. Borskaskompressies is baie belangrik, want as die hart nie klop nie, sal suurstof nie by die liggaamsweefsel uitkom nie. Permanente breinskade kan binne minute sonder suurstof ontwikkel. Slegs 'n paar kinders kon dit prakties op Annie, die CPR-pop oefen. Indien die tyd dit toegelaat het, sou elke kind dit sekerlik wou doen! Die kinders het die werkswinkel werklik geniet.WaterWise is met trots geborg deur TNPA.Kurt Rhoda oefen op Annie, terwyl Riche Koopman toekyk. Kurt Rhoda oefen op Annie, terwyl Riche Koopman toekyk.
Next Article

The amazing rescue of a horse called Firefly

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 2 OCTOBER 2026

NSRI – Mtunzini – Friday, 2 October: A teenager is missing

NSRI Richards Bay and multiple emergency services are searching for a 19-year-old male who went missing while swimming at Mtunzini Main Beach on Thursday afternoon. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...