Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Carlo Andreas van Piet Hugo Gedenk (NGK) Primere skool leer "hands only CPR", terwyl sy maats toekyk Carlo Andreas van Piet Hugo Gedenk (NGK) Primere skool leer 'hands only CPR', terwyl sy maats toekykLanger as 'n jaar gelde, het WaterWise vakansie-werkswinkels by bewaarskole in die Koue Bokkeveld aangebied. Baie van die kinders kon WaterWise se 'PLAN' en 'TRIPPLE H' (HHH) onthou, en het genoem dat hulle dit defintief sal toepas indien dit nodig sou wees.Alhoewel WaterWise die kinders vermaan om nie sonder volwasse toesig te gaan swem nie, vertel kinders tog tydens ons besoeke, dat dit wel gebeur dat hulle alleen en 'skelmpies' dam toe gaan. In die klassituasie was dit duidelik dat daar die afgelope tyd wel kinders was wat 'ampertjies' verdrink het. Groot-oog en doodstil het die skoliere van Piet Hugo Gedenk geluister en na die koerantberiggies gekyk, toe ek vir hulle van 'n paar gevalle van verdrinkings vertel het. Die kinders lees nie elke dag die koerante nie, en besef nie hoe baie mense verdrink nie.Mense, veral kinders is soms oningelig, en weet nie altyd wat om in noodsituasies te doen nie. WaterWise bied 'n geleentheid vir kinders om die noodnommer te leer, wat om in noodsituasies te doen, en hoe om op te tree.WaterWise is met trots geborg deur TNPA.
Next Article

SRHU casevac from bulk carrier:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 2 OCTOBER 2026

NSRI – Mtunzini – Friday, 2 October: A teenager is missing

NSRI Richards Bay and multiple emergency services are searching for a 19-year-old male who went missing while swimming at Mtunzini Main Beach on Thursday afternoon. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...