Mnr. Johnson, skoolhoof van Welvaart Primer in die Warm Bokkeveld, Ceres, het ten spyte van 'n toetsreeks en assesering tyd ingeruim vir WaterWise.Ek was ongeveer 2 jaar gelede by die skool en dit was wonderlik om te sien hoe die ...
Drostdy Primere Skool, is 'n plaasskooltjie net buite Tulbagh met ongeveer 100 kinders. Opgewonde skoolkinders het my van ver af verwelkom.Vir 'n skoolkind, moet dit 'n groot lekkerte wees, wanneer besoekers vir hulle kom kuier. Veral met so 'n program ...
The department of education of District Tshwane South has given its commitment of support to Sea Rescue’s WaterWise Academy and our Mamelodi based educator Fortune Sibiya.Sello George Ngwenya, Partnerships Coordinator for Policy and Planning & District Information Systems Management (DISM) ...
Skoliere van Goudini Bad Primer is trots op die nuwe plakaat wat in hul klaskamers opgesit gaan word. Dit is nie net mooi en kleurvol nie, maar dit sal die kinders daagliks aan WaterWise (waterveiligheid) herinner.Leerders van Achtertuin Primer het ...
News & Stories