Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Drostdy Primere Skool, is 'n plaasskooltjie net buite Tulbagh met ongeveer 100 kinders. Opgewonde skoolkinders het my van ver af verwelkom.Vir 'n skoolkind, moet dit 'n groot lekkerte wees, wanneer besoekers vir hulle kom kuier. Veral met so 'n program: WaterWise! Dis lewendig en inhoud is 'n realiteit! Die kinders was spontaan en deel van al die aktiwiteite. Hulle kon oefen hoe om 'n maatjie met 'n tou te red, hoe om iemand met 'n stok uit die water te haal en hoe om die ambulans te skakel. KPR is natuurlik altyd die hoogtepunt. Dit bly belangrik dat kinders geleer word wat om in noodsituasies te doen en (indien nodig) hoe om borskaskompressies toe te pas.
Next Article

Dive fest raises funds for NSRI

Read More

You may also like

Whats App Image 2026 08 20 at 16 24 20 2
NEWS  | Published: 20 August 2026

NSRI rescue vessel Spirit of Ubuntu arrives at her new home in Hout Bay

The National Sea Rescue Institute’s (NSRI) newest Offshore Rescue Craft (ORC), Spirit of Ubuntu, has completed her journey from Table Bay and arrived at her new home at NSRI Station 8 Hout Bay yesterday, 19 August 2026. ...

Whats App Image 2026 08 16 at 08 41 37
RESCUES  | Published: 16 August 2026

NSRI Gqeberha: A dog rescued

Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...

Whats App Image 2026 08 16 at 07 59 25
 | Published: 16 August 2026

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfers’ Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...