Mnr. Johnson, skoolhoof van Welvaart Primer in die Warm Bokkeveld, Ceres, het ten spyte van 'n toetsreeks en assesering tyd ingeruim vir WaterWise.Ek was ongeveer 2 jaar gelede by die skool en dit was wonderlik om te sien hoe die kinders die PLAN onthou!
Dit was vir my werklik 'n verrassing!! 'Ons sal dit aaaaaaaltyd onthou!' het een van die kinders geskeeu, toe hulle die verbasing op my gesig sien.Om aan te pas by ons nuwe WaterWise plakaat, moes hulle vanoggend die engelse weergawe leer!Gou-gou het die afrikaanssprekende plaaskinders die nuwe 'PLAN' ook onder die knie gekry!Deur Eoudia Erasmus. 

Uvongo Rotary Anns donate to Port Edward
Read MoreThe National Sea Rescue Institute’s (NSRI) newest Offshore Rescue Craft (ORC), Spirit of Ubuntu, has completed her journey from Table Bay and arrived at her new home at NSRI Station 8 Hout Bay yesterday, 19 August 2026. ...
Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...
NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...