Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Drostdy-kinders leer Hands only CPRAlhoewel geen personeel teenwoordig was toe WaterWise 'n werkswinkel by Drostdy Primere skool aangebied het nie, was die kinders baie entoesiasties oor die aanbieding en het hulle baie aandagtig geluister. Kinders het spontaan vertel hoe hulle namiddae en naweke gaan swem. Soms met volwasse toesig ... soms daarsonder. Hulle is bewus daarvan dat 'n mens vinnig kan verdrink, maar gelukkig help ons mekaar, het een van die kinders genoem.WaterWise Academy leer kinders oor waterveiligheid, hoe om voorkomend op te tree en wat om in noodsituasies te maak.WaterWise is met trots geborg deur TNPA.WaterWise WaterWise 'n werkswinkel by Drostdy Primere skoolKinders kon nie wag vir WaterWise se besoek nie!Mnr. Leon Strauss, skoolhoof van Northridge Primere Skool, 'n klein plaasskooltjie in die Warm Bokkeveld naby Ceres, het saam met die graad 5, 6 en 7 leerders 'n WaterWise aanbieding bygewoon. 'n Week gelede, toe ek die ander klasse besoek het, was die betrokke leerders ongelukkig besig met asseseringstoetse en kon hulle nie die lesing bywoon nie. Ek is spesiaal terug na die skool, (op aanvraag van Mnr. Strauss), om 'hands only CPR' vir die kinders te leer.Omtrent elke kind wou graag op Annie, die CPR-pop oefen. Dit was weereens vir hulle 'n heerlike ervaring om na 2 jaar weer 'n besoek van WaterWise Academy te ontvang.Northridge Primere Skool. Northridge Primere Skool.
Next Article

PLETT: Man rescued by bystanders:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...