Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
WaterWise se kleurvolle plakate sal definitief WaterWise se kleurvolle plakate sal definitief 'n spesiale plek kry in elke klaskamer van Northridge Primere skool. ... met trots geborg deur Transnet National Ports Authority.Slim .... Slimmer ... WaterWise!Oppad na Northridge Primere Skool, ry ek verby 'n plaasdam. Die 'geen-swem'-bordjie trek dadelik my aandag. Is dit 'n afskrikmiddel vir die kinders? Sien hulle ooit die waarskuwingsbordjie? Nog damme en riviere kruis my pad tot by die skool. Dis warm ... en ek dink by myself ... as ek op 'n plaas, naby 'n plaasdam gewoon het, het ek ook sekerlik in die dam geswem.Opgewonde kinders help my om die WaterWise-sakke tot in die klaskamer te dra. Hulle kan nie wag totdat ek begin met die aanbieding nie. Die kinders neem spontaan deel en geniet elke oomblik. Almal wil natuurlik baie graag met 'n SeaRescue plakker op hul bors spog, en dus antwoord hulle flink op die vragies wat ek vra.Spontane, borrelende en goedgemanierde kinders, op wie die ouers en onderwysers trots kan wees, het die werkswinkel verskriklik baie geniet. Verseker sal hulle weet wat om in noodsituasies te doen. 'WaterWise' is hulle beslis.WaterWise is met trots geborg deur TNPA.Angelo Moses wys vir sy maatjies om "rond te kyk" vir enige gevare. Angelo Moses wys vir sy maatjies om 'rond te kyk' vir enige gevare... as ek op As ek op 'n plaas, naby 'n plaasdam gewoon het, het ek ook sekerlik in die dam geswem...
Next Article

Calls for East London, Plett and Kommetjie:

Read More

You may also like

Gqberha station 6
RESCUE OPERATIONS  | Published: 9 September 2026

NSRI Gqeberha assists Chokka fishing vessel crew member with medical emergency

NSRI Gqeberha crew assisted EMS in treating a fisherman who fell ill aboard a Chokka fishing boat off Port Elizabeth last night, ensuring he received urgent medical care and a safe transfer to hospital. ...

Spirit Of Day 01
NEWS  | Published: 8 September 2026

This National Wills Week, leave a legacy that saves lives

The National Sea Rescue Institute (NSRI) encourages South Africans to use National Wills Week, from 14 to 18 September 2026, to draft or update their wills and consider leaving a legacy gift that will help save lives for generations to come. ...

Hout Bay Boat Rescue Boat
RESCUE OPERATIONS  | Published: 7 September 2026

NSRI Hout Bay Recovers Runaway Racing Buoy in Gale Force Winds

National Sea Rescue Institute (NSRI) Hout Bay volunteer crew recovered a Hout Bay Yacht Club (HBYC) racing buoy at sea on Saturday, 5 September, after it broke free from its mooring and was swept out into Hout Bay in gale ...