Klein-klein leer kinders telefoonnommers memoriseer.WaterWise het 'n werkswinkel by Tandfontein Primer aangebied en ervaar hoe gretig kinders is om te leer! Die kleinspan het gou-gou die PLAN onder die knie gekry, terwyl die groter kinders aan 'hands-only' KPR blootgestel ...
As jy 'n PLAN het, kan jy iemand se lewe red!Buite die skoolgebou, op die netbalveld, het die kinders in klasverband na WaterWise se aanbieding geluister. Soveel kinders in die distrik bly naby damme en riviere. Dit is oorweldigend ...
Trotse Rietfontein leerders met hul nuwe TNPA WaterWise plakkaat.Deur Eoudia Erasmus:In die hartjie van die KoueBokkeveld is Rietfontein NGK Primere Skool. 'n Pragtige, netjiese skooltjie wat omring is deur vrugteboorde en plaasdamme.Vriendelik word ek verwelkom; die stoeltjies waarop die ...
WaterWise Academy het werkswinkels vir laerskoolleerders van Hoerskool Tulbagh aangebied. 'Vandag is die afskop van die eerste langnaweek; paasnaweek is om die draai en dan ook die vakansie. Kinders is tog so lief vir die water! Ons is dankbaar vir ...
News & Stories