Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
WaterWise het die afgelope week werkswinkels by NGK Oefen Primer op Worcester aangebied. Die kleinspan het die PLAN baie vinnig onder die knie gekry, terwyl die groter kinders 'hands only CPR' geleer het.WaterWise word met trots deur TNPA geborg.Jy hoef nie groot te wees om Jy hoef nie groot te wees om 'n hero te wees nie. Selfs die jongste, kleinste kindjie, kan ook geleer word om 'n hero te wees: As jy 'n PLAN het, kan jy moontlik iemand uit die gevaar help. WaterWise se boodskap aan die kinders is altyd: Dink voordat jy doen! Kry dus vir jou 'n PLAN, en sodoende kan jy mense se lewens red.WaterWise het die afgelope week werkswinkels by NGK Oefen Primer op Worcester aangebied. Die kleinspan het die PLAN baie vinnig onder die knie gekry, terwyl die groter kinders "hands only CPR" geleer het. FOTO: Franklin Kriel oefen hartkompressie, terwyl sy maats kyk of hy hard en vinnig genoeg druk. WaterWise het die afgelope week werkswinkels by NGK Oefen Primer op Worcester aangebied.
Die kleinspan het die PLAN baie vinnig onder die knie gekry, terwyl die groter kinders 'hands only CPR' geleer het.
FOTO: Franklin Kriel oefen hartkompressie, terwyl sy maats kyk of hy hard en vinnig genoeg druk.Leerders van NGK Oefen Primer by Leerders van NGK Oefen Primer by 'n plakaat vir hul klaskamer.
Elke klasonderwyser ontvang na afloop van die werkswinkels 'n plakaat, wat dan in die klasse opgesit kan word. Sodoende sal WaterWise se boodskap lank by die kinders bly ... - BE A HERO ... BE WATERWISE
Next Article

Outdoor Warehouse Hats:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...