As jy 'n PLAN het, kan jy iemand se lewe red!Buite die skoolgebou, op die netbalveld, het die kinders in klasverband na WaterWise se aanbieding geluister. Soveel kinders in die distrik bly naby damme en riviere. Dit is oorweldigend om te hoor hoeveel van die kinders ook al amper verdrink het. Die nuwe inligting wat die kinders d.m.v. die werkswinkel ontvang het, sal defintief vir hulle help om meer waterveilig te wees.WaterWise word met trots geborg deur TNPA.
Mv Veronica van Aarde, 'n onderwyseres van Orchard Primere skool, bedank WaterWise vir die leersame en praktiese aanbieding. 'Selfs ons grootmense het so baie geleer', het van die leerkragte gese.
Calls for YZERFONTEIN and PE:
Read MoreFour nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...
A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...
Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...