Klein-klein leer kinders telefoonnommers memoriseer.WaterWise het 'n werkswinkel by Tandfontein Primer aangebied en ervaar hoe gretig kinders is om te leer! Die kleinspan het gou-gou die PLAN onder die knie gekry, terwyl die groter kinders aan 'hands-only' KPR blootgestel is. Die werkswinkel is in die koelte, onder die bome, op die skool se speelterrein, aangebied. Die kinders het aandagtig geluister en baie aktief deelgeneem aan die praktiese lesse. Mnr Bukkies, die onderwyser het genoem dat die aanbieding baie leersaam was, en dat die kinders beslis baie geleer het.WaterWise word met trots geborg deur TNPA.
Casualty evacuation of sailor
Read MoreFour nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...
A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...
Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...