Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Waterwise 3437
EDUCATION  | Published: 19 May 2013

WATERWISE BESOEK NGK OEFEN PRIMER, WORCESTER:

WaterWise het die afgelope week werkswinkels by NGK Oefen Primer op Worcester aangebied. Die kleinspan het die PLAN baie vinnig onder die knie gekry, terwyl die groter kinders 'hands only CPR' geleer het.WaterWise word met trots deur TNPA geborg. Jy ...

Annieplan2
EDUCATION  | Published: 14 May 2013

WATERWISE VISITS MOOI RIVER SCHOOLS:

Annie Waterhouse reports on her school visits in Mooi River:A.I.KAJEE is located in the centre of Mooi River where very steep grounds lead down to the river itself. Most of the teachers are first language English speakers so understanding of ...

Water Wise 3210
EDUCATION  | Published: 29 April 2013

Leergierige kinders van Tandfontein leer WaterWise:

Klein-klein leer kinders telefoonnommers memoriseer.WaterWise het 'n werkswinkel by Tandfontein Primer aangebied en ervaar hoe gretig kinders is om te leer! Die kleinspan het gou-gou die PLAN onder die knie gekry, terwyl die groter kinders aan 'hands-only' KPR blootgestel ...

Waterwise 3112
EDUCATION  | Published: 23 April 2013

WaterWise besoek Orchard Primere skool, DeDoorns:

As jy 'n PLAN het, kan jy iemand se lewe red!Buite die skoolgebou, op die netbalveld, het die kinders in klasverband na WaterWise se aanbieding geluister. Soveel kinders in die distrik bly naby damme en riviere. Dit is oorweldigend ...

Water Wise 2966
EDUCATION  | Published: 23 March 2013

WaterWise besoek Rietfontein, Koue Bokkeveld:

Trotse Rietfontein leerders met hul nuwe TNPA WaterWise plakkaat.Deur Eoudia Erasmus:In die hartjie van die KoueBokkeveld is Rietfontein NGK Primere Skool. 'n Pragtige, netjiese skooltjie wat omring is deur vrugteboorde en plaasdamme.Vriendelik word ek verwelkom; die stoeltjies waarop die ...

Waterwise tulbach
EDUCATION  | Published: 20 March 2013

WATERWISE BESOEK TULBAGH:

WaterWise Academy het werkswinkels vir laerskoolleerders van Hoerskool Tulbagh aangebied. 'Vandag is die afskop van die eerste langnaweek; paasnaweek is om die draai en dan ook die vakansie. Kinders is tog so lief vir die water! Ons is dankbaar vir ...

Water Wise 2690a
EDUCATION  | Published: 12 March 2013

WaterWise in the Boland

Morrisdale Primary children demonstrate how to rescue someone without putting themselves in danger.Eoudia Erasmus,WaterWise Academy Instructor in Ceres spend her time traveling form farm school to farm school introducing children to water safety. In these pictures she taught children ...

Waterwise 2589a
EDUCATION  | Published: 3 March 2013

Breerivier se kinders leer waterveiligheid:

Dink eers voor jy doen .... en verander 'PANIC' na 'n 'PLAN''n Besoek aan Botha's Halte Primere skool, moes 'n week uitgestel word a.g.v. ander skoolverpligtinge en 'n besige skool program. Gelukkig kon daar hierdie week tyd ingeruim word ...

Waterwise 2538a
EDUCATION  | Published: 27 February 2013

WaterWise Academy leer kinders oor waterveiligheid:

Drostdy-kinders leer Hands only CPRAlhoewel geen personeel teenwoordig was toe WaterWise 'n werkswinkel by Drostdy Primere skool aangebied het nie, was die kinders baie entoesiasties oor die aanbieding en het hulle baie aandagtig geluister. Kinders het spontaan vertel hoe hulle ...

Waterwise 2620a
EDUCATION  | Published: 25 February 2013

KINDERS VERDRINK 'AMPERTJIES'

Carlo Andreas van Piet Hugo Gedenk (NGK) Primere skool leer 'hands only CPR', terwyl sy maats toekykLanger as 'n jaar gelde, het WaterWise vakansie-werkswinkels by bewaarskole in die Koue Bokkeveld aangebied. Baie van die kinders kon WaterWise se 'PLAN' ...

News & Stories Categories