Die kinders en personeel het Eoudia Erusmus se WaterWise se werkswinkel baie verrykend en insiggewend gevind. Die skool is gelee naby plaasdamme waar kinders gereeld swem. Tydens die werkwinkel het baie kinders vertel dat hulle gereeld gaan swem en dat ...
BOATERS AND PADDLERS:Watch the weather forecast and take all the necessary safety precautions into account in order to be prepared for the worst if weather conditions change adversely, or if you unexpectedly find yourself in an emergency situation.Always let a ...
Tydens die WaterWise werkswinkel en praktiese oefeninge by die plaas skool naby Wellington, het die kinders aandagtig geluister en vrae korrek beantwoord. Hulle was werklik leergierig en wou meer op Annie, die KPR-pop oefen.Sommige leerders het genoem dat hulle self ...
Klein-klein en lag-lag leer die kinders WaterWise se plan.Kinders is skaars 5 jaar oud, dan kan hulle al lees! Met behulp van groot rooi letters, waarop PLAN staan, kon die kinders lag-lag leer waaroor verdrinking regtig gaan. Die kindertjies van ...
News & Stories