Die somer is op hande en een van die dae Oktober-vakansie. 'Kinders swem tog te graag in die rivier, hier naby die skool',het een van die personeellede opgemerk. De Doorns kan warm raak, en ek kan glo dat kinders graag 'n bietjiein die rivier en damme sal wil afkoel. 'n WaterWise werkswinkel is aangebied by Glen Heatlie AME Primer, naby De Doorns.Die kinders het die aanbieding vreeslik geniet ... hulle het spontaan saam gesels en wou graag almal aan die KPR-pop, Annie vat!
Reef wetsuit winner
Read MoreDog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...
NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...
NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...