Klein-klein en lag-lag leer die kinders WaterWise se plan.Kinders is skaars 5 jaar oud, dan kan hulle al lees! Met behulp van groot rooi letters, waarop PLAN staan, kon die kinders lag-lag leer waaroor verdrinking regtig gaan. Die kindertjies van H M Beets Kleuterskool het gou-gou WaterWise se PLAN geleer.Kim Oncker, hul klasonderwyseres het genoem dat kinders tog geneig is om alleen te gaan swem. Om die kinders bewus te maak vir die gevare van water en wat om in noodsituasies te doen, kan nie genoeg beklemtoon word nie.
Swept out to sea through Knysna Heads
Read MoreFour nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...
A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...
Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...