Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
WATERWISE BESOEK SANDHILLS NGK PRIMERESKOOL NABY DE DOORNSTerwyl ons wag dat nog 'n groep kinders van 'n ander klas, by die werkswinkels moet aansluit, gesels ek sommer met 'n paar leerders wat naby my sit.'Het julle al amper verdrink?' is my eerste vraag. Die koppies hier voor my begin spontaan knik. 'Gaan swem julle in die damme?' is my volgende vraag.'Ja, en in die riviere ... ' gesels hulle verder. Hulle is effens skaam, want hulle weet nie of hulle dit mag noem nie.Dit is altyd vir my 'n verrassing hoe kinders reageer, op die koerantuitknipsels van die afgelope jare se verdrinkings, wat ek vir hulle wys . Dis asof hulle nie regtig geweet het dat daar so baie verdrinkings voorkom nie. Skielik sit hulle tjoepstil hier voor my; dis asof 'n liggie vir hulle aangaan! Skielik besef die kind dat dit hy kon gewees het, wat verdrink het.Volgens die skoolhoof en personeel met wie ek na afloop van die werkswinkels gesels het, is dit belangrike inligting wat aan kinders deurgegee is. Hulle weet nie altyd hoe om voorkomend op te tree, en wat om in noodsituasies te maak nie. WaterWise maak voorwaar 'n verskil is honderde kinders se lewens.
Next Article

MONWABISI - Angler missing:

Read More

You may also like

Whats App Image 2026 08 16 at 08 41 37
RESCUES  | Published: 16 August 2026

NSRI Gqeberha: A dog rescued

Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...

Whats App Image 2026 08 16 at 07 59 25
 | Published: 16 August 2026

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfers’ Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...

Stn 18 Melkbosstrand
RESCUES  | Published: 15 August 2026

NSRI Melkbosstrand: Table View - A man is deceased

NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...