Eshowe based WaterWise Instructor, Lwazi Fihlela, recently visited Mehlokadeli Primary School in the rural village called Ntumeni.The WaterWise Academy posters form an integral part of the lessons. In 2012 alone, the posters have reached over 5 000 children in rural ...
WaterWise het deel gevorm van 'n Veiligheidsprogram vir Kinders, wat op 8 en 11 Mei deur maatskaplikewerkers in Ceres gereel is.Verskeie skole in die Bokkeveld is saam met o.a. die veiligheidspolisie en verkeersdepartement besoek. (Ongeveer 500 kinderswas by hierdie waardevolle ...
BoPlaas Primer... net soos die naam se, 'n plaas bo in die Koue Bokkeveld waar ongeveer 200 kinders skoolgaan.Vriendelike en hulpvaardige kinders hardloop na my motor, toe ek aangery kom. Die skoolhek word oopgemaak en gesiggies met warm glimlagte laat ...
Verlede week het Eoudia Erasmus ‘n paar skole in Robertson en McGregor area besoek. Sy het verby verskeie plaasdamme, riviere en kanale gery. Uhmmm …. en dit is hier waar die probleme le. Baie mense dink dat dit net by ...
News & Stories