Stephen van den Berg, a Station 6, Port Elizabeth crewman has family in East London, and they were so impressed by a visit to the station that little Sebastian begged his mom for a Sea Rescue Party.The Local WaterWise Rep ...
WaterWise besoek nog nasorgsentrum in die KoueBokkeveld:Oppad na die nasorg sentrum van Lindeshof, 'n plaas in die Koue Bokkeveld, ongeveer 60km buite Ceres, ry ons verby verskeie damme. Die gesprek in die motor gaan oor kinderverdrinkings en ons vra vir ...
Dagsorg- en nasorgsentrums in die Kouebokkeveld vind baie baat by werkswinkelsIn samewerking met Badisa, is WaterWise tans besig om werkswinkels aan te bied by dagsorg- en nasorgsentrums in die Koue Bokkeveld.Alhoewel baie skole in die omliggende gebied al deur WaterWise ...
Kinders wat wil leer, leer gewoonlik vinniger en onthou ook langer! Selfs op die foto'swat aangeheg is, kan ons die leergierigheid en positiewe gesindheid van diekinders sien.Ek was ongeveer 2 jaar gelede by dieselfde skool; van die groter kinders kon ...
News & Stories