Plaaskinders speel gedurende die vakansietye gereeld naby damme, riviere en kanale. Soos die afgelope paar dae, raak dit ontsettend warm in die Boland en kinders soek na die water vir lafenis. Die meeste ouers werk gedurende die seisoentyd, en kinders ...
'n Groepie kinders van Bonaventure naby Wolsely geniet die aanbieding wat sommer buite, onder die bome gehou is.Saam met Paul Maarman van Departement Maatskaplike Dienste op Worcester, is WaterWise besig om werkwinkels vir kinders op plase aan te bied ...
Eoudia Erasmus raporteer: WaterWise het vroeer die jaar 'n werkswinkel by Boplaas Primere skool aangebied, maar aangesien die Opleidingsentrum in die Koue Bokkeveld 'n aanbieding aangevra het, het ek dadelik ingestem om weer die skool te besoek. Die kinders het ...
Verdrinking laat leerders verslae rapporteer Eoudia Erasmus, WaterWise Ceres :'n Leerling van Rawsonville Primere skool het verdrink, nadat hy en 'n paar vriende in 'n dam gespeel het. Toe ek na die tyd met leerders van skool gesels, kon ek ...
News & Stories