Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Plaaskinders speel gedurende die vakansietye gereeld naby damme, riviere en kanale. Soos die afgelope paar dae, raak dit ontsettend warm in die Boland en kinders soek na die water vir lafenis. Die meeste ouers werk gedurende die seisoentyd, en kinders gaan dus sonder toestemming en volwasse toesig, swem. Nodeloos om te se, dat gereeld gehoor word van kinders wat 'amper' verdrink. (Ouers is nie daarvan bewus nie, want die kinders gaan swem sonder toestemming!) WaterWise bied die geleentheid vir elke kind om waterveilig te wees, twee keer te dink hoe om op te tree en wat om in noodsituasies te doen.
Evelyn Leukes van Koinonia Youth Enterprize, wat een van WaterWise se vakansie-werkswinkels bygewoon het, se kommentaar was as volg:
'WaterWise lesse is aangebied met baie entoesiasme! Die outjies het dit geniet om deel te wees van die aktiwiteite. Almal se belangstelling was geprikkel en die leerders het die belangrikheid van die aktiwiteite besef. Die lesse is verstaanbaar en maklik om te onthou. Kinders sal weet hoe om dit self te implimenteer.'WaterWise is met trots geborg deur TNPA.
Eoudia Erasmus is besig om 'hands only CPR' aan die kinders van Romansrivier te wys.
Next Article

15th, 16th and 17th December Call outs:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 2 OCTOBER 2026

NSRI – Mtunzini – Friday, 2 October: A teenager is missing

NSRI Richards Bay and multiple emergency services are searching for a 19-year-old male who went missing while swimming at Mtunzini Main Beach on Thursday afternoon. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...