Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Eoudia Erasmus raporteer: WaterWise het vroeer die jaar 'n werkswinkel by Boplaas Primere skool aangebied, maar aangesien die Opleidingsentrum in die Koue Bokkeveld 'n aanbieding aangevra het, het ek dadelik ingestem om weer die skool te besoek. Die kinders het my dadelik herken en groot was my verbasing toe hulle die PLAN en KPR onthou!
'n Spontane, goed gedissiplineerde groep kinders was deel van 'n wonderlike, leersame oggend. Ek wens ek kon langer by die skool vertoef, want die kinders was so entoesiasties en almal sou graag self 'n beurt wou he om 'hands-only' KPR op Annie te oefen.
Plakate herinner kinders om daagliks WaterWise te wees.
Leerders van KoueBokkeveld is die afgelope tyd weer opnuut bewus gemaak van die gevare van damme, riviere en kanale. Tydens elke werkswinkel wat aangebied is, ontvang die skool ook plakate. Danksy WaterWise se borg, TNPA, is kleurvolle plakate uitgereik en pryk dit in elke skool se klaskamer. Sodoende word kinders daagliks herinner om 'WaterWise' te wees.
Next Article

PORT ELIZABETH – Seaman airlifted to hospital:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...