Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Verdrinking laat leerders verslae rapporteer Eoudia Erasmus, WaterWise Ceres :'n Leerling van Rawsonville Primere skool het verdrink, nadat hy en 'n paar vriende in 'n dam gespeel het. Toe ek na die tyd met leerders van skool gesels, kon ek agterkom dat hulle geskok en steeds hartseer is oor die voorval. Wat veronderstel was om 'n avontuurlustige uitstappie te wees, het skielik in 'n tragedie verander.WaterWise is met trots geborg deur TNPA. Met die aanleer en vaslegging van 'PLAN', glo WaterWise dat kinders die reels van waterveiligheid sal onthou en toepas. Dit is ook belangrik dat elke kind, sowel as 'n volwasse persoon sal weet hoe om 'hands only' KPR te doen.
Next Article

Rescue 15 home at last:

Read More

You may also like

Whats App Image 2026 08 20 at 16 24 20 2
NEWS  | Published: 20 August 2026

NSRI rescue vessel Spirit of Ubuntu arrives at her new home in Hout Bay

The National Sea Rescue Institute’s (NSRI) newest Offshore Rescue Craft (ORC), Spirit of Ubuntu, has completed her journey from Table Bay and arrived at her new home at NSRI Station 8 Hout Bay yesterday, 19 August 2026. ...

Whats App Image 2026 08 16 at 08 41 37
RESCUES  | Published: 16 August 2026

NSRI Gqeberha: A dog rescued

Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...

Whats App Image 2026 08 16 at 07 59 25
 | Published: 16 August 2026

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfers’ Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...