Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Leerders en leerkragte van W.F.Loots Primere skool vind WaterWise werkswinkels prettig en leersaam:Die somer is vinnig besig om nader te kruip, en kinders het al die afgelope tyd dit in yskoue water gewaag. WaterWise gebruik elke geleentheid om kinders bewus te maak van die gevare van water en hoe kinders in noodsituasies moet reageer. Suksesvolle werkswinkels is by W.F.Loots Primere skool aangebied. 'Dit was uiterse leersame en baie belangrike inligting wat met die kinders meegedeel is. Dit is prettig aangebied en die kinders sal dit definitief onthou!' was terugvoering van die leerkragte.WaterWise is met trots geborg deur TNPA. 'Handsonly'-KPR word deur 'n leerder geoefen, terwyl haar maats haar ondersteun. Kinders is besig om die ambulans se noodnommer te memoriseer : 1 0 1 7 7 Leerders van W.F.Loots naby Wolseley: 'Onthou net PLAN ... dit sal jou help om lewens te red.'
Next Article

Atlantic Boat Club raises funds for NSRI:

Read More

You may also like

Whats App Image 2026 08 16 at 08 41 37
RESCUES  | Published: 16 August 2026

NSRI Gqeberha: A dog rescued

Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...

Whats App Image 2026 08 16 at 07 59 25
 | Published: 16 August 2026

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfers’ Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...

Stn 18 Melkbosstrand
RESCUES  | Published: 15 August 2026

NSRI Melkbosstrand: Table View - A man is deceased

NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...