Emmanuel Senior burger-klub.Die 'Emmanuel Senior burger-klub' van Tulbagh, is vreeslik opgewonde, aangesien hulle eersdaags op 'n uitstappie na Houtbaai vertrek. Hulle was toevallig in die saal by Waveren waar WaterWise 'n werkswinkel vir die skoliere aangebied het, en het gevolglik ook sommer geluister. 'Die les het handig te pas gekom, en ons is bevoorreg om inligting, rakende verdrinkings en veiligheid te kon leer', was die voorsitter, Me Fransman se kommentaar.WaterWise is met trots geborg deur TNPA.
Leerders van Waveren op Tulbagh het 'n PLAN! - die somer kan maar kom!
Dink voordat jy sommer inspring om 'n maat te red! Tiron Fortuin en Robyn Meyer demonstreer aan hul klasmaats, hoe iemand wat in nood verkeer, uit die water gered kan word.
Opgewonde graad 4-leerders van Waveren op Tulbagh, met hul nuwe WaterWise-plakaat vir hul klaskamer.
Sailor casualty evacuated to hospital
Read MoreNSRI Stilbaai – Duty crew responded early Tuesday morning after a vehicle went into the Goukou River near the river mouth, resulting in the death of a 21-year-old man who was holidaying in the area with family. ...
For close to two hours, two experienced paddlers clung to their capsized surf-ski off Simon's Town, battling 40-knot winds and 2-metre swells with no way to call for help. On Saturday, 12 September, NSRI Simon's Town crew brought them home safely. ...
On Saturday afternoon, NSRI Simon's Town launched a dramatic sea rescue after two experienced paddlers capsized in gale-force winds and rough seas off Fish Hoek, spending close to two hours battling exhaustion and hypothermia before being found. ...