1 ... 0 ... 1 ... 7 ... 7 !!! - Maak seker jy ken 'n noodnommer! Skoliere van BellaVista Primere skool leer die ambulans se nommer.Be a Hero, Be WaterWise: Klas vir klas, is al die kinders van Bella Vista Primer, bewus gemaak van waterveiligheid. Selfs die voorskoolse groepie kinders het aandagtig na die WaterWise se PLAN geluister, terwyl die groter kinders natuurlik die KPR-pop geniet het!WaterWise is met trots geborg deur TNPA.
Shelly Beach trains at Richards Bay:
Read MoreDog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...
NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...
NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...