Indien jy in die nood verkeer, of dringende mediese hulp nodig het, moet jy dadelik die ambulans skakel. Phoebe Sulaiman van Ebenezer Primere skool, Paarl, en haar maats is besig om die nood-nommer te memoriseer.WaterWise het 'n werkswinkel by Ebenezer Primere skool aangebied om kinders bewus te maak van die gevare van water, en wat om in noodsituasies te doen. Kinders ken nie almal die noodnommers nie, en weet nie hoe om op te tree tydens 'n krisis nie. 'Hands-only' KPR en verskillende aktiwiteite is geoefen, sodat kinders presies kan weet wat om te doen. Na afloop van die werkswinkel glo ons dat die kinders toegerus is met die nodige kennis, sodat hulle sal weet hoe om iemand se lewe te red.WaterWise is met trots geborg deur TNPA.
NSRI supporter:
Read MoreFour nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...
A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...
Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...