Leerders van Koelfontein Primere skool net buite Prins Alfred Hamlet het opgewonde deelgeneem aan 'n WaterWise-werkswinkel wat by die skool aangebied is.Daar is 'n dam net langs die skool en die kinders het vertel dat hulle somtyds baie graag daar wil gaan speel. Na vandag se aanbieding is die kinders weereens bewus gemaak van gevare naby damme en wat om in noodsituasies te doen.WaterWise is met trots geborg deur TNPA.
YZERFONTEIN – Microlight accident:
Read MoreDog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...
NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...
NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...