Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Koerantberigte van kinders wat verdrink het, laat Wolseley Sekonder se kinders tjoepstil sit.Kinders verstaan wat 'verdrinking' beteken. Hulle ken ook heelparty kinders wat reeds verdrink het. Die feit dat van hul maats ook al verdrink het, kan sommige kinders nie werklik afskrik nie. My doel vanoggend was, om die kinders bewus te maak van die gevare van water ... en wat om in 'n noodsituasie te doen. En dit was voorwaar 'n uitdaging! Toe ek egter vanoggend se koerant uit my sak haal, met 'n hoofopskrif 'Kaapse topleerder op toer in Vrystaat verdrink', was almal egter tjoepstil, en het ek onmiddelik almal se aandag gekry.Na afloop van die werkswinkel was daar nog heelparty kinders wat graag kompressies op Annie wou oefen; van die kinders het ook vertel dat hulle groot maats was met 'n leerder wat verlede jaar in 'n plaasdam verdrink het.Mnr. Abrahams, die skoolhoof, het ook vertel hoe hy as kind, iemand met 'n stok of pyp uit die water gered het.Talle stories word gereeld gehoor ... indien jy 'n verddrinking of amperse-verdrinking oorleef, kan jy dankbaar wees!
Next Article

DSTV 'care more' campaign

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...