Tydens die WaterWise werkswinkel en praktiese oefeninge by die plaas skool naby Wellington, het die kinders aandagtig geluister en vrae korrek beantwoord. Hulle was werklik leergierig en wou meer op Annie, die KPR-pop oefen.Sommige leerders het genoem dat hulle self al amper verdrink het, en hulle weet ook van kinders wat wel in plaasdamme verdrink het.Vandag is Windmeul se kinders definitief beter voorbereid en sal hulle weet wat om in 'n noodsituasie te doen.
Inflatable Surf Ski donated by Sudor Coal
Read MoreDog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...
NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...
NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...