Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Die oorskoolse klassie van Witzenberg Primer kan reeds spel! Hulle kon dus ook WaterWise se PLAN maklik onthou!PLAN werk soos 'n bom!!Witzenberg Primer op Wolseley kan trots wees op pragtige kinders en personeel. Die WaterWise lesse is van klas tot klas aangebied. Die personeel het goed saamgewerk en die reelings was uitstekend. Baie dankie daarvoor!Die meeste kinders ken iemand wat reeds verdrink het ... sommige het amper al self verdrink.Dit was egter opvallend dat die kinders wel bewus is van die gevare van water ... maar almal was nie altyd seker wat om in 'n noodsituasie te doen nie.As iemand in die water om hulp roep ... moenie sommer inspring as jy nie 'n baie, baie goeie swemmer is nie. Elke kind moet onthou dat hy nooit 'n HELD kan wees, as hy sy maatjie wil red ... en dan saam met hom verdrink nie!Die PLAN sal hulle help om die nodige veiligheidsreels toe te pas.
Next Article

Coxswain training at Durban

Read More

You may also like

Whats App Image 2026 08 16 at 08 41 37
RESCUES  | Published: 16 August 2026

NSRI Gqeberha: A dog rescued

Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...

Whats App Image 2026 08 16 at 07 59 25
 | Published: 16 August 2026

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfers’ Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...

Stn 18 Melkbosstrand
RESCUES  | Published: 15 August 2026

NSRI Melkbosstrand: Table View - A man is deceased

NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...