Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Waterwise 0966
EDUCATION  | Published: 27 October 2012

WaterWise - Nooit te oud om te leer!!

Emmanuel Senior burger-klub.Die 'Emmanuel Senior burger-klub' van Tulbagh, is vreeslik opgewonde, aangesien hulle eersdaags op 'n uitstappie na Houtbaai vertrek. Hulle was toevallig in die saal by Waveren waar WaterWise 'n werkswinkel vir die skoliere aangebied het, en het ...

DSC 0915
EDUCATION  | Published: 18 October 2012

WaterWise werkswinkels prettig:

Leerders en leerkragte van W.F.Loots Primere skool vind WaterWise werkswinkels prettig en leersaam:Die somer is vinnig besig om nader te kruip, en kinders het al die afgelope tyd dit in yskoue water gewaag. WaterWise gebruik elke geleentheid om kinders bewus ...

Ww 0669
EDUCATION  | Published: 25 September 2012

Die vakansie is om die draai :

1 ... 0 ... 1 ... 7 ... 7 !!! - Maak seker jy ken 'n noodnommer! Skoliere van BellaVista Primere skool leer die ambulans se nommer.Be a Hero, Be WaterWise: Klas vir klas, is al die kinders van ...

006
EDUCATION  | Published: 24 September 2012

Shelly beach volunteers teach WaterWise:

WaterWise educator Audrey de Jager presenting the workshop.Educators from Station 20, Shelly Beach, KZN South Coast, presented a WaterWise workshop to the girl guides from the 1st Queensburgh Guide Company in Westville, Durban, on Saturday 22 August 2012.A total ...

A waterwise 0540
EDUCATION  | Published: 9 September 2012

HILLCREST PRIMER: 'DANKIE VIR WATERWISE!'

Ten spyte van 'n baie besige program het Hillcrest Primere skool in Wellington, tyd ingeruim sodat WaterWise, werkswinkels vir elke klas kon aanbied. 'Dankie dat daar iets is soos WaterWise', was een van die kinders se kommentaar! 'Met 'n PLAN ...

A eoudia waterwise 0534
EDUCATION  | Published: 4 September 2012

WaterWise besoek Rawsonville:

Vanoggend was die kinders opgewonde oor WaterWise se besoek aan Rawsonville Primere Skool. Tydens die WW werkswinkels word, veral die jongspan, geleer hoe om KPR toe te pas. Aangesien dit vir die meeste kinders 'n nuwe leerervaring is, geniet hulle ...

EBENEZER PRIMERE 0467
EDUCATION  | Published: 24 August 2012

WaterWise werkswinkel by Ebenezer Primere

Indien jy in die nood verkeer, of dringende mediese hulp nodig het, moet jy dadelik die ambulans skakel. Phoebe Sulaiman van Ebenezer Primere skool, Paarl, en haar maats is besig om die nood-nommer te memoriseer.WaterWise het 'n werkswinkel by ...

Eoudia 5667
EDUCATION  | Published: 20 August 2012

WaterWise on SABC2's AgriTV:

Between 05h30 and 06h00 tomorrow ( Tuesday) our WaterWise Academy Instructor Eoudia Erasmus's work with farm school children in Ceres will be showcased on SABC2's AgriTV. If you are an early bird watch her in action - if not .. ...

18082012161
EDUCATION  | Published: 18 August 2012

WaterWise Academy: front page news

Our WaterWise Academy features as the front page story in Today's Weekend Argus Jelly Bean Journal. WaterWise is proudly sponsored by TNPA ...

Bakoven storm 6704
EDUCATION  | Published: 13 August 2012

WaterWise warning:

Heavy rain and gale force winds are expected as another front arrives at the Cape and spreads up the coast and inland tomorrow, Tuesday 14 August 2012.Sea Rescue’s WaterWise Academy encourages parents to know where their children are at all ...

News & Stories Categories