Dit is Januarie 2013; die skole het so pas heropen na 'n lui-lekker somer-vakansie, waar elke kind seker een of ander tyd in die water baljaar het!Kinders is gek oor water. WaterWise Academy leer kinders van kleins af om respek ...
Port Elizabeth WaterWise educator, Marcus Oshry, has been teaching children to be WaterWise in conjunction with an initiative with SwimSA and TNPA at St. George's Strand in Port Elizabeth.SwimSA has been teaching the children how to swim safely in the ...
Plaaskinders speel gedurende die vakansietye gereeld naby damme, riviere en kanale. Soos die afgelope paar dae, raak dit ontsettend warm in die Boland en kinders soek na die water vir lafenis. Die meeste ouers werk gedurende die seisoentyd, en kinders ...
'n Groepie kinders van Bonaventure naby Wolsely geniet die aanbieding wat sommer buite, onder die bome gehou is.Saam met Paul Maarman van Departement Maatskaplike Dienste op Worcester, is WaterWise besig om werkwinkels vir kinders op plase aan te bied ...
News & Stories