Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Dit is Januarie 2013; die skole het so pas heropen na 'n lui-lekker somer-vakansie, waar elke kind seker een of ander tyd in die water baljaar het!Kinders is gek oor water. WaterWise Academy leer kinders van kleins af om respek vir water te he en hoe om in noodsituasies op te tree. Skole word besoek en kinders leer spelenderwys die reels van waterveiligheid. Laastedrif, waar die WaterWise - werkswinkel gister aangebied is, is ongeveer 40km buite Ceres.Die WaterWise Akademie word met trots geborg deur Transnet National Ports Authority.Ken jy die ambulans se nommer? Ken jy die ambulans se nommer?Die WaterWise-aanbieding word sommer buite op die gras, onder die koeltebome aangebied. Laastedrif se kinders het spontaan aan die oefeninge deelgeneem en heerlik saamgewerk. Twee skoliere wys vir hul maats hoe om Die WaterWise-aanbieding word sommer buite op die gras, onder die koeltebome aangebied. Laastedrif se kinders het spontaan aan die oefeninge deelgeneem en heerlik saamgewerk. Twee skoliere wys vir hul maats hoe om 'n drenkeling met 'n handdoek uit die water te haal.Bernadine Maans demonstreer hoe sy Bernadine Maans demonstreer hoe sy 'n maatjie, wat in die water geval het, sal uithelp.Water Wise Academy leer "mini-lewensredders" om Water Wise Academy leer 'mini-lewensredders' om 'n verskil te maak
Jeandre Paulse was baie entoesiasties om KPR te leer, want die plaas Laastedrif, waar die WW-werkswinkel gister aangebied is, is ongeveer 40km buite Ceres. 'Ons wag baie, baie lank vir 'n ambulans om tot hier te kom,' was die kinders se reaksie.Kinders is gek oor water .... Kinders is gek oor WaterWise!! Kinders is gek oor water .... Kinders is gek oor WaterWise!!
Next Article

Juvenile Humpback Whale freed:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...