Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Die einde van die kwartaal stap stadig nader; kinders is nou besig met eksamen en volgende week sluit die skole. Aangesien die personeel en grondslagfase kinders ook tans besig is met assesering en vorderingsverslae, is dit moeilik om hierdie tyd van die jaar werkswinkels by skole aan te bied. Toe Eoudia Erasmus Rabie Primer, 'n laerskool naby De Doorns skakel, het Mnr Olivier, die skoolhoof, egter dadelik ingewillig dat WaterWise die skool besoek. Baie kinders is daagliks in aanraking met water; hulle woon naby damme, rivier en slote .... en word blootgestel aan die gevare daarvan.Terugvoering van die skool:'Ons is dankbaar vir die belangrike inligting en aanbieding''Interessante aanbieding; baie leersaam. Baie dankie'WaterWise word met trots geborg deur TNPA.Gr.7-leerders van Rabie Primer het geleer dat iemand se lewe gered kan word met "hands only CPR" Gr.7-leerders van Rabie Primer het geleer dat iemand se lewe gered kan word met 'hands only CPR'"Dankie vir die sticker! Ek is nou 'Dankie vir die sticker! Ek is nou 'water wise'!'Leerders van Rabie Primer is hard besig om die ambulans se telefoonnommer te leer : 1 0 1 7 7 Leerders van Rabie Primer is hard besig om die ambulans se telefoonnommer te leer : 1 0 1 7 7
Next Article

How far is the horizon?

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...