Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Matjiesriver NGK Primer is 'n klein plaasskooltjie, ongeveer 40 km vanaf Ceres, oppad Karoo toe, waar ongeveer 60 kinders van omliggende plase, skoolgaan. Die besoek van WaterWise het op die regte tyd gekom!Dit raak so warm gedurende somermaande, dat die kinders soms elke dag swem. Hulle weet dit is gevaarlik; hulle weet dat hulle onder volwasse-toesig moet swem en hulle weet ook dat hulle ouers altyd moet weet waar hulle speel. Die vraag ontstaan, 'word dit altyd toegepas?'Na die werkswinkel het die kinders besef waarom dit nodig is om veiligheidsreels toe te pas. Die kinders het die aanbieding werklik geniet, spontaan saamgepraat en erken dat hulle meer versigtig by water moet wees.
Next Article

'Knights of the Missing Table' support NSRI Melkbos

Read More

You may also like

St lucia1
RESCUE OPERATIONS  | Published: 21 July 2026

Child Rescued at St Lucia

An off-duty NSRI St Lucia crew member and his brother, a former NSRI crewman, found themselves in exactly the right place at exactly the right time on Saturday, when they spotted a young girl in trouble in the shallow surf ...

North beach durban
RESCUE OPERATIONS  | Published: 20 July 2026

Durban - 19 July One deceased, five survivors after boat capsizes off Beachwood, Durban North

Sadly, one man has died and five people survived after a boat capsized in the surf zone at Beachwood, Durban North, on Sunday evening, 19 July. NSRI Durban duty crew, alongside Police, Metro Police, Durban North Fire and Rescue Services ...