SKOLE VIND BAAT BY WATERWISE WERKSWINKELSDit was vanoggend 'opedag' by Ceres Primer; kinders kon gewone klere aantrek en hulle was duidelik opgewonde oor WaterWise se besoek. Dit is altyd lekker vir die kinders om 'n kuiergas by die skool te he. Van die kinders het my herken, want ek was ook verlede Vrydag by die grondslag-fase-kinders. (Volgende week word die meer senior leerders, KPR geleer.)Met vriendelike gesiggies is ek by die skool begroet .... hierdie gesiggies het later groot-oog en tjoepstil na my geluister. Van hulle maats het al verdrink; hulle self het ook al amper verdrink. Hulle weet hoe gevaarlik water kan wees ... 'maar tannie, ons weet nie altyd wat om te doen nie!' het een van die kinders opgemerk. Die meeste kinders wil inspring en 'n maat red! Ongelukkig kan daardie kind self ook nie altyd goed swem nie, so sy lewe is ook in gevaar! Moenie sommer in die water spring, indien jy 'n lee bottel met 'n tou (reddingsgordel) na hom kan gooi of hom met jou arm of 'n paal/stok kan bykom nie. Dit is baie moeilik om iemand na veiligheid te bring en jy moet 'n baie sterk swemmer wees daarvoor.'Dink voordat jy doen', is 'n spreekwoord wat die kinders sal onthou!
Boat capsized off Virginia Beach
Read MoreNSRI Gqeberha crew assisted EMS in treating a fisherman who fell ill aboard a Chokka fishing boat off Port Elizabeth last night, ensuring he received urgent medical care and a safe transfer to hospital. ...
The National Sea Rescue Institute (NSRI) encourages South Africans to use National Wills Week, from 14 to 18 September 2026, to draft or update their wills and consider leaving a legacy gift that will help save lives for generations to come. ...
National Sea Rescue Institute (NSRI) Hout Bay volunteer crew recovered a Hout Bay Yacht Club (HBYC) racing buoy at sea on Saturday, 5 September, after it broke free from its mooring and was swept out into Hout Bay in gale ...