Kinders is van nature nuuskierig en onbewus van gevare, daarom kan hulle maklik in 'n gevaarsituasie beland. Dit is belangrik dat kinders ook op hoogte gehou word van noodhulptegnieke wat 'n maat se lewe, na 'n ernstige ongeluk, kan red. Indien kinders weet wat om in 'n bepaalde situasie te doen, sal hulle vinnig en doeltreffend optree, maar ook kalm kan bly.Hoe kalmer jy is, hoe beter sal jy dus jou maat kan versorg en help.Mnr. Nasson, 'n onderwyser van die skool, het na afloop van die aanbieding gevra of ek weer met die leerders tydens die LO-periode sal kom gesels. Baie ongelukke kan voorkom word, daarom is dit die moeite werd om genoeg tyd aan hierdie onderwerp te spandeer.Eoudia Erasmus, Ceres.
'Free Moment' runs aground on sand bank
Read MoreDog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...
NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...
NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...