Oppad na n WaterWise aanbieding vanoggend, ry ek verby verskeie damme en riviere.Skole en huise is ‘n klipgooi van die naaste dam; regoor die skool loop ‘n sterk stroompie water.Ek kry hoendervleis; en dink by myself: Hier loop daagliks honderde kinders verby; oppad skooltoe!As ‘n opvoedkundige arm van Sea Rescue, is WaterWise se doelstelling om kinders bewus te maak van die gevare in en rondom water en om hulle te leer en te wys wat om in ‘n noodsituasie te doen.En dit is presies wat WaterWise doen: kinders van agtergeblewe gemeenskappe … ook hoofsaaklik plaaskinders, word op ‘n praktiese, verstaanbare en kindervriendelike manier geleer!Volgens personeel van Brandwacht Primer, naby Worcester,swem kinders gereeld in die damme, en daarom is hulle dankbaar vir WaterWise se besoeke.Die graad 1 juffrou het egter gese dat sy definitief weer in skoolverband ‘n les gaan aanbied oor WaterWise se PLAN. Die kinders het die aanbieding baie geniet en het baie geleer.Mnr. Barry, die skoolhoof, glo dat kinders werklik baat vind by die WaterWise-werkswinkels en het my gevra om volgende kwartaal met sy senior leerders te kom gesels.(Hulle is tans besig met eksamen.)
NSRI makes a plan
Read MoreNSRI Stilbaai – Duty crew responded early Tuesday morning after a vehicle went into the Goukou River near the river mouth, resulting in the death of a 21-year-old man who was holidaying in the area with family. ...
For close to two hours, two experienced paddlers clung to their capsized surf-ski off Simon's Town, battling 40-knot winds and 2-metre swells with no way to call for help. On Saturday, 12 September, NSRI Simon's Town crew brought them home safely. ...
On Saturday afternoon, NSRI Simon's Town launched a dramatic sea rescue after two experienced paddlers capsized in gale-force winds and rough seas off Fish Hoek, spending close to two hours battling exhaustion and hypothermia before being found. ...