Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Entoesiastiese kinders het vanmiddag vir my die damme gaan wys waar daar gedurende die somer maande geswem word. 'Natuurlik mag die kinders nie in die damme swem nie', het Clerina Coenraad, wat by Graaf Fruit:Rietfontein se nasorgsentrum werk, gesê. Ten spyte van die 'SWEM VERBODE' bordjies, swem die kinders tog gereeld sonder volwasse toesig.Albie Venter, bestuurder by Rietfontein, het dadelik ingewillig toe ek hom nader oor die projek. 'Die veiligheid van ons kinders is belangrik.'Gelukkig besef die kinders van Rietfontein hoe gevaarlik damme en riviere is, en dat hulle altyd ekstra versigtig moet wees naby water. Ek glo dat hierdie veiligheidsmaatreël kinders nog meer bewus sal maak van die gevare van water.Rescue_Buoy_9136 Ruaan Engelbrecht, Rowan Janse (rooi hempie) en Mityle van Wyk.Rescue_Buoy_9148Rescue_BuoyRescue_Buoy_9161
Next Article

NSRI at Cape Town Blue Flag launch:

Read More

You may also like

Whats App Image 2026 08 16 at 08 41 37
RESCUES  | Published: 16 August 2026

NSRI Gqeberha: A dog rescued

Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...

Whats App Image 2026 08 16 at 07 59 25
 | Published: 16 August 2026

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfers’ Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...

Stn 18 Melkbosstrand
RESCUES  | Published: 15 August 2026

NSRI Melkbosstrand: Table View - A man is deceased

NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...