Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Wanneer ek by ‘n skool wegry, glo, hoop en wens ek, kinders weet: “Ek kan ‘n lewe red!” Dan word my wens waar as ek ‘n skool vir die tweede maal besoek en al die kinders onthou die noodnommer en die PLAN! Koelfontein Primêre skool, waar ek verlede jaar ook ‘n werkswinkel aangebied het, se kinders hou mooi by die reels! – so vertel hulle vir my!!Alle heroes hoef nie “grand” name te he nie, hulle hoef net WaterWise reëls te ken. WaterWise bemagtig kinders om die nodige vaardighede van hoe om iemand te help wanneer hy in nood verkeer, onder die knie te kry asook om kinders “CPR-hands on” te leer. Met meer as 200 mense wat elke jaar in die WesKaap verdrink, waarvan die meeste kinders is, is dit belangrik dat elke kind die geleenheid moet kry kom ‘n WaterWise werkswinkel by te woon.Danksy TNPA kan WaterWise werkswinkels aanbied en meer en meer kinders waterveilig maak!Eoudia Erasmus.Klein maar getrein : Groepie voorskoolse kinders van Moslem Primêre skool in Worcester leer hoe om iemand wat in die water geval het, uit te haal. Klein maar getrein : Groepie voorskoolse kinders van Moslem Primêre skool in Worcester leer hoe om iemand wat in die water geval het, uit te haal.Die meeste van Koelfontein se kinders het die PLAN onthou, nadat WaterWise verlede jaar ook die skool besoek het. Die meeste van Koelfontein se kinders het die PLAN onthou, nadat WaterWise verlede jaar ook die skool besoek het.Uit die klaskamer by Koelfontein Primêre skool, wys Nolan Kouter na Uit die klaskamer by Koelfontein Primêre skool, wys Nolan Kouter na 'n dam wat naby die skool is."Gebruik altyd 'Gebruik altyd 'n tou, handoek, stok of tak, wanneer jy jou maat uit die water wil red', is een van WaterWise se goue reëls.
Renaldo Pietersen en Nolan Kouter demonstreer dit aan die kinders."Hierdie dam is gevaarlik. Ons gaan swem nie daar nie....maar soms gaan kinders skelmpies", voeg 'Hierdie dam is gevaarlik. Ons gaan swem nie daar nie....maar soms gaan kinders skelmpies', voeg 'n kind by.
Next Article

WaterWise in Soweto:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...