Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Die winter is gewoonlik 'n tyd van reën en koue en dit beteken ook dat damme en riviere voller raak. Waterveiligheid en die beskerming teen verdrinkings is dinge waaraan gereeld aandag geskenk moet word.Ten spyte van die ongure weerstoestande, word werkswinkels gereeld by skole aangebied om kinders te maan om versigtig te wees naby damme en riviere.18 000 kinders het die afgelope maand, landswyd, werkswinkels van WaterWise, bygewoon. Hulle is o.a geleer hoe om in noodsituasies op te tree, watter noodnommer geskakel moet word, 'hands-on' KPR en die belangrikste natuurlik: waterveiligheid. WaterWise word met trots geborg deur TNPA.DSC_7882 Kinders word versoek om nie naby damme en riviere te speel nieDSC_7869 Opgewonde gesiggies oor hul pragtige plakate vir hul klaskamersDSC_7870 Leerders van Brandwag Primêr naby Worcester, leer die noodnommer:
10177DSC_7886 Leerders van St Marks Primêr sal 'n 'PLAN' hê, wanneer hulle iemand
moet red
Next Article

Unidentified body of a man recovered at sea

Read More

You may also like

Simon 3
LIFEGUARDS  | Published: 21 August 2026

Spirit of Ubuntu comes home to Hout Bay

After years of research, design, local boatbuilding and fundraising, the National Sea Rescue Institute's (NSRI) newest Offshore Rescue Craft (ORC), Spirit of Ubuntu, has completed her journey from Table Bay and arrived at her new home at Station 8 Hout Bay. ...

Whats App Image 2026 08 20 at 16 24 20 2
NEWS  | Published: 20 August 2026

NSRI rescue vessel Spirit of Ubuntu arrives at her new home in Hout Bay

The National Sea Rescue Institute’s (NSRI) newest Offshore Rescue Craft (ORC), Spirit of Ubuntu, has completed her journey from Table Bay and arrived at her new home at NSRI Station 8 Hout Bay yesterday, 19 August 2026. ...

Mncedisi Hlalatu 234
AWARDS  | Published: 20 August 2026

Photo of the Month: August 2026

Congratulations to NSRI Community Programmes Instructor Mncedisi Hlalatu, who wins August’s Photo of the Month with his capture of a CPR lesson in progress. The lesson took place at KwaSokhulu Village in Mbonambi during a community programme, where Mncedisi was ...