Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Die winter is gewoonlik 'n tyd van reën en koue en dit beteken ook dat damme en riviere voller raak. Waterveiligheid en die beskerming teen verdrinkings is dinge waaraan gereeld aandag geskenk moet word.Ten spyte van die ongure weerstoestande, word werkswinkels gereeld by skole aangebied om kinders te maan om versigtig te wees naby damme en riviere. 18 000 kinders het die afgelope maand, landswyd, werkswinkels van WaterWise, bygewoon. Hulle is o.a geleer hoe om in noodsituasies op te tree, watter noodnommer geskakel moet word, 'hands-on' KPR en die belangrikste natuurlik: waterveiligheid.WaterWise word met trots geborg deur TNPA.Opgewonde gesiggies oor hul pragtige plakate vir hul klaskamers. Opgewonde gesiggies oor hul pragtige plakate vir hul klaskamers.Leerders van Brandwag Primêr naby Worcester, leer die noodnommer: 10177. Leerders van Brandwag Primêr naby Worcester, leer die noodnommer:
10177.Leerders van St Marks Primêr sal Leerders van St Marks Primêr sal 'n 'PLAN' hê, wanneer hulle iemand
moet red.
Next Article

Search for man overboard

Read More

You may also like

Whats App Image 2026 08 16 at 08 41 37
RESCUES  | Published: 16 August 2026

NSRI Gqeberha: A dog rescued

Dog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...

Whats App Image 2026 08 16 at 07 59 25
 | Published: 16 August 2026

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfers’ Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting

NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...

Stn 18 Melkbosstrand
RESCUES  | Published: 15 August 2026

NSRI Melkbosstrand: Table View - A man is deceased

NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...