Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Lindo, ons nuwe WaterWise instrukteur van Howick, Natal, het saam met my Ceres Primêre skool besoek. Alhoewel ek meer as 'n jaar gelede by die skool 'n WaterWise-werkswinkel aangebied het, het baie van die kinders wel die PLAN en noodnommer onthou. Hulle het my ook herinner aan 'n seuntjie wat twee jaar gelede, toe hy op 'n gladde rots gegly het, en in 'n swemgat op Ceres verdrink het. Ons moet onthou dat kinders nie net gedurende somermaande verdrink nie; reën en ongure weerstoestande het sy eie gevare. Twee skoolbesoeke waar ek WW-werkswinkels verlede week sou gee, is vanwee paaie wat verspoel is, gekanselleer. Erge reën en sneeu het in die Boland geval, wat beteken dat damme en rivier weer vol word. WaterWise sal aanhou om kinders te waarsku teen al die gevare van water ... Wees versigtig ... Wees WaterWise!WaterWise word met trots geborg deur TNPALindo en leerders van Ceres Primêr glimlag trots vir Lindo en leerders van Ceres Primêr glimlag trots vir 'n foto - Lindo se eerste WaterWise-sessie is agter die rug! A warm welcome to you, Lindo!
Next Article

Two of our KZN stations participated in World Ocean Day

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...