Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Dit is vir my werklik baie positief wanneer ek ‘n skool skakel vir ‘n afspraak en die skoolhoof sê: “Ons wag! Wanneer kom WaterWise?” ‘n Goeieverhouding tussen WaterWise en skole, is die afgelope paar jaar gebou.Ek besoek jaarliks skole in Ceres, Wolseley, Tulbagh, Rawsonville, De Doorns en Worcester-omgewing om kinders bewus te maak teen die gevare van wateren hoe om in noodsituasies op te tree.Die afgelope maand, veral omdat dit nou somer is, en kinders gereeld gaan swem, het ek van ‘n paar insidente gehoor wat my se hare laat rys.Elrick Davids, ‘n seuntjie van Lorraine Primêre Skool naby Rawsonville het met traantjies in sy oë vertel dat hy die afgelope vakansie amper verdrink het.Sy maat het kom help, maar Elrick was so desperaat om asem te kry dat hy sy maat se kop in die proses in die water gedruk het. “Gelukkig konons by die vlakkant uitkom”, vertel hy verder. …. Hierdie twee seuntjies kan baie gelukkig wees.Mev. Geldenhuys, die skoolhoof van Fairfield Primêr naby Ceres, het genoem dat self die personeel hierdie goeie wenke en riglyne van WaterWisebaie waardevol ervaar. Soveel kinders gaan swem steeds sonder toesig, maar met WaterWise se skietgoed, PLAN, CPR en 10177, kan soveel kindersse lewens gered word.WaterWise word met trots deur TNPA geborg.Die meeste leerders van Piet Hugo Gedenk-skool het die PLAN van verlede jaar onthou!! Die meeste leerders van Piet Hugo Gedenk-skool het die PLAN van verlede jaar onthou!!WaterWise placate verskaf waardevolle inligting aan leerders en leerkragte. WaterWise placate verskaf waardevolle inligting aan leerders en leerkragte.'n Groepie kinders
van Errie Moller Primêr naby Wolseley, verkyk hulle aan die kleurvolle
plakaat.DSC_7181 'Ek luv WaterWise'
Next Article

West Coast kids taught water safety:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...