Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Die afgelope tyd was daar heelwat beriggies in koerante oor verdrinkings. Steeds vertel kinders aan Eoudia Erasmus (WaterWise aanbieder)hope insidente oor amperse verdrinkings. “Ek kry koue rillings wanneer kinders vir my hierdie stories vertel.” Ouers werk en is gladnie altyd bewus dat kinders sonder toesig en sonder toestemming gaan swem nie.Meer as 200 mense verdrink elke jaar in die Wes Kaap. 80% daarvan vind plaas in die binneland bv. by damme, riviere en kanale en 20% by die see.In die meeste gevalle is dit kinders wat verdrink.Aangesien WaterWise al die afgelope paar jaar werkswinkels in die Ceres, Tulbagh, Wolseley, Worcester en DeDoorns area aanbied, raak kindersdefinitief meer bewus van die gevare van water. BoPlaas Primêr, Rosendal, Driefontein, BellaVista, Rawsonville Primêr en BetEl Primêre skool nabyWorcester is enkele skole wat die afgelope maand deur WaterWise besoek is.WaterWise word met trots geborg deur TNPAEoudia Erasmus demonstreer "hands only CPR" aan leerders van Driefontein Primêr naby Ceres. Eoudia Erasmus demonstreer 'hands only CPR' aan leerders van Driefontein Primêr naby Ceres.10177 : 10177 : 'n Nommer om altyd te onthou. Leerders van Bella Vista Primêre skool het sommer gou-gou die nommer onder die knie gekry.Noodnommer? - Kinders van Bet-El Primêre Skool leer 10177, aangesien die meeste van hul ouers selfone tot hul beskikking het. Noodnommer? - Kinders van Bet-El Primêre Skool leer 10177,
aangesien die meeste van hul ouers selfone tot hul beskikking het.eoudia waterwise_6476
Next Article

WaterWise visits Rehoboth Childrens villiage in Port Shepstone:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 2 OCTOBER 2026

NSRI – Mtunzini – Friday, 2 October: A teenager is missing

NSRI Richards Bay and multiple emergency services are searching for a 19-year-old male who went missing while swimming at Mtunzini Main Beach on Thursday afternoon. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...