Leerders van Montrouge Primere skool naby Tulbagh kyk hoe Desney
'n Paar kinders van Van Cutsem Combined School oefen CPR.Op Tulbagh het ‘’n onderwyser van Montrouge (VGK) Primêre skool, Mnr. Brand, aan die kinders vertel hoe hy sy eie dogtertjie gered het. Gelukkig is hy ‘’n baie goeie swemmer en kon hy inspring om haar te red. “Dit was egter glad nie maklik nie! Ek het ook amper verdrink,” het hy verder vertel. “Ja, ‘’n ongeluk gebeur so gou en WaterWise kom om vir julle te leer wat om te doen. Kinders, julle moet kophou! Dit is baie belangrike inligting!” het hy ook aan die kinders gesê.My wens is voorwaar aan elke kind en persoon wat naby water kom ... Hou Kop! ...WaterWise word met trots geborg deur TNPA
'Druk hard en druk vining' - Dis is wat Anthony Jansen van FJ Conradie
Trotse skoliere van FJ Conradie naby DeDoorns : 'Ons is almal WaterWise!'
Station 4 celebrated its 45th Anniversary:
Read MoreDog rescued after being swept 200 metres out to sea off Pollock Beach, Gqeberha ...
NSRI Honours Grootdraai Dam Rescue, Wilderness Surfer's Bravery, and 55 Years of Service at 59th Awards Ceremony and Annual General Meeting ...
NSRI Melkbosstrand responds after surfer collapses at Bloubergstrand Beach ...