Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
'n Paar jaar gelede het een van die leerders van Sandhills Primere skool, in 'n rivier naby die skool verdrink. Juffrou Hendricks, een van die onderwyseresse het vertel hoe tragies en hartseer dit vir die kinders was. 'Gelukkig is daar nou 'n draad langs die rivier - maar dit skrik nie altyd die kinders af nie' het sy verder genoem. WaterWise se les-inhoud het baie goed by 'Veiligheid' aangepas, wat die vorige week in die klas behandel is. Soms verwag die ouers dat dit die skool se verantwoordelikheid is om die kinders oor hul veiligheid te leer, dus is Waterwise 'n wonderlike verlengstuk vir verdere kennis en vaslegging van waterveiligheid.WaterWise word met trots geborg deur TNPAWaterWise besoek Sandhills NGK Primere skool. Picture Eoudia Erasmus.WaterWise besoek Sandhills NGK Primere skool. Picture Eoudia Erasmus.WaterWise besoek Sandhills NGK Primere skool. Picture Eoudia Erasmus.
Next Article

Richards Bay IVS Golf Day:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...

AWARDS  | Published: 25 SEPTEMBER 2026

Photo of the Month: September 2026

Congratulations to Charles Booysen, who took this cracking good photograph of a humpback whale breaching in False Bay, while a 73-year-old man who called for help by activating SafeTrx was rescued by Station 10 Simon’s Town volunteers on the 25th ...