Donate Shop Find a Base Call for Help Now

NSRI EMERGENCY
OPERATION CENTRE (EOC)

087 094 9774
Gedurende die Junie-vakansie bied Goedgedacht Farm Trust (o.l.v. Ingrid Lestrade), jeug-leierskapprogramme vir jongmense aan. WaterWise het werkswinkels aangebied om hierdie groep jong leiers bewus te maak van die gevare van water en hoe om in noodsituasies op te tree.WaterWise se DVD is gewys en almal was stomgeslaan oor die WW-projek en die werk wat die NSRI doen.Hierdie jong leiers gaan die geleentheid gebruik om ook hul kennis van die PLAN en NOODNOMMER (10177) met die jonger kinders by die creches te deel.Tydens die 'Hands-only CPR' aanbieding, is verskeie vrae gevra en die jongmense het spontaan deelgeneem aan die praktiese oefeninge op die CPR-pop, Annie.WaterWise word met trots geborg deur TNPA.Jong leiers leer WaterWise Jong leiers leer WaterWise.
Next Article

BETTY'S BAY – Missing boaters found safe:

Read More

You may also like

RESCUE OPERATIONS  | Published: 2 OCTOBER 2026

NSRI – Mtunzini – Friday, 2 October: A teenager is missing

NSRI Richards Bay and multiple emergency services are searching for a 19-year-old male who went missing while swimming at Mtunzini Main Beach on Thursday afternoon. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 28 SEPTEMBER 2026

NSRI Durban completes maritime medevac 4 nautical miles offshore

Four nautical miles off the Port of Durban, NSRI Durban crew carried out a maritime medical evacuation on Saturday, 26 September, bringing an injured seafarer safely ashore for further treatment. ...

RESCUE OPERATIONS  | Published: 27 SEPTEMBER 2026

Man dies after bodyboarding incident at Kenton-on-Sea

A man has died after getting into difficulty while bodyboarding at Kenton-on-Sea middle beach on Friday, 25 September, despite the efforts of three Good Samaritans and NSRI Port Alfred crew to save his life ...